Fredi Nest op RSG verhoog by KKNK (4 April 2015), met Ettienne Ludick en Sue Pyler.
Het jy geweet Fredi Nest het 'n passie vir ou motors? Hy vertel vir Martin van die motors wat hy besit en waar hy inspirasie kry vir die liedjies wat hy skryf.