Fredi Nest - Kom Kry vir Jou

DKNT: 14 April 2011 - Fredi Nest

Het jy geweet Fredi Nest het 'n passie vir ou motors? Hy vertel vir Martin van die motors wat hy besit en waar hy inspirasie kry vir die liedjies wat hy skryf.

Ogies vir my

Hierdie is vir my persoonlik sommer 'n lekker lawwe liedjie en sit 'n breë smile op my dial!! Ook een van my eerste video's, so please be gentle.

'n Seënwens vir jou. Vicky Anne

Verjaarsdag liedjie vervaardig deur Koester ons taal. Kry ons op facebook.

Spoegwolf - Elektriese Kind EP (Luister Sessie)

Spoegwolf 2014 Elektriese Kind (EP) is by die iTunes store beskikbaar. 1.) Elektriese Kind (00:00) 2.) Nagmuskiet (3:04) 3.) Geheimpie (6:51) 4.) Agtersitplek ...

Pieter Naude & Juanita du Plessis - Wag vir jou

Music video filmed on a PANASONIC HVX200 CAMERA by Blixem Productions.

Fredi Nest